

"Afrikaner" het steeds koffiekapitaal
2012-10-30 "Merkwaardig die waarde wat die term "Afrikaner" steeds het."
Knyptangvrae vir Jaco
2012-10-22 Jaco, jy loop en spog met jou "Nuwe Afrikaner" (NA) wat dan nou die pas vorentoe sal aangee, maar jy laat ernstig na om vir ons te vertel presies hoe die NA lyk, wie een kan wees en wie nie en presies waarheen julle wil met die NA?
"My sonde is steeds voor my": Die rol van belydenis in C. Louis Leipoldt se Die heks (1923)
2011-05-25"In hierdie artikel word die geldigheid van bogenoemde besware oorweeg aan die hand van die belangrike rol wat belydenis in Die heks speel."

Hellevaart én herrysenis: Winterbach se Die benederyk 'n verbysterende boek
2010-07-15 In die openingsparagraaf van Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach) se debuutnovelle Klaaglied vir Koos skop die beleërde ek-verteller haar tuinhek “eers van binne af oop, dat hy vér verby sy normale swáái swaai” en dan skop sy hom “van die ander kant af terug ...