Thomas Mollett

Thomas Mollett

Thomas Mollett voltooi aan die einde van die jaar sy meestersgraad in biomediese forensiese wetenskap aan die Universiteit Kaapstad.

Die effek van alkohol op die liggaam

Thomas Mollett Seminare en essays 2019-08-14

"In die lig van die onlangse geval waar ’n Matie-student dood is nadat hy geaspireer het, kyk hierdie artikel generies na wat alkohol aan die liggaam doen."

Bird Eiland: die skoot in die anus – feit of stadslegende?

Thomas Mollett Menings 2019-05-23

"Sonder om die meriete van die breër bewerings van pedofilie teen Malan te ondersoek, ontstaan die vraag: Wat is die kans dat ’n jong seun wat met ’n militêre wapen in die anus geskiet word, dit hoegenaamd sal oorleef, en indien wel, dat hy ná ’n week ontslaan kan word?"

Daggaseminaar: forensiese en regsimplikasies van die dekriminalisering van die besit en kweek van dagga

Thomas Mollett Seminare en essays 2018-10-01

"Mens kry die idee dat die wet, goed soos dit dalk bedoel mag wees, so ’n bietjie is soos om half swanger te wees. Dis nie hier nie maar ook nie daar nie. In isolasie en in die perfekte wêreld waar van mense verwag word om getrou by die wet te hou, waar hulle mooi in hul huis sit en dagga rook, is dit goed en wel, maar die probleem kom dat dit kan oorspoel na buite die huis."

Top