Onderhoud: Theunis Engelbrecht oor Papegaaislaai
2015-05-27"Ja, dit lyk inderdaad of hierdie mens-onterende waardes nog steeds algemeen voorkom – nie net in Suid-Afrika nie, maar oral in die wêreld. Daar is baie verregse, hiperkonserwatiewe groeperinge met ’n Middeleeuse mentaliteit."
Van hip-hop tot hippie-hophop en pôpô
2011-03-23 Onreg en swaarkry en vervreemding word skerp en genadeloos aan die kaak gestel, baie rappers het ’n skerp sintuig vir ironie, satire en fabulering.
Gille vir Kersfees
2010-12-15 Luisterpaneel: Elsie Els, Naas Vermaas en Willemien Toerien Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Dit breek ons besmette harte net soveel soos julle s’n dat Sound Bites vanjaar baie ongereeld – indien ooit? – verskyn het. ...
Krismis in die hart
2009-11-12 Luisterpaneel: Alice Ellis, Beyers Eybers, Yvette (Ysterslet) de Wet en Naas Vermaas Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Klik op die CD-omslae om dit nou van kalahari.net te bestel! Sy háát Kersfees, sê Yvette, want ...
Van ou perde tot tergterte
2009-05-19 Luisterpaneel: Alice Ellis, Beyers Eybers, Yvette (Liewe Let) de Wet en Naas Vermaas Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Klik op die CD-omslae om dit nou van kalahari.net te bestel! Bob Dylan Together Through Life Daar was ...
Van Bruce tot allerhande ander juice
2009-04-16 Met die intrapslag al verkrummel Springsteen enige moontlike weerstand met die epiese liedjie “Outlaw Pete” (al laat die versgedeeltes ’n mens dink aan die wysie van Kiss se 1978-treffer “I Was Made For Loving You”).

