Super C: ’n onderhoud met Susan Coetzer
2025-10-15Susan Coetzer gesels met Louise Viljoen van Jeffreysbaai: "Ek is nie ’n predikant, onderwyseres of sielkundige nie, en ook nie ’n vreeslike beredeneerde persoon nie. As outeur van Super C wil ek eerder as ’n kreatiewe, onveroordelende omgeevriendin met die lesers probeer bind deur my teleurstellings en oorwinnings met erns (en soms speelsheid) met hulle te deel."
Selma en Louise: ’n onderhoud met Susan Coetzer
2018-06-04"Elk dien as ’n spieël vir die ander – by tye word die lig gereflekteer; ander kere die donker. Die Bostik van die vriendskap is die deurlopende humor en meelewende deernis tussen die twee vroue wat die toets van die tyd en veranderlikes deurstaan."

