Steyn van Zyl

Hi My naam is Steyn Ek bly tans in Nelspruit. Ek is besig met my articles by 'n oudit firma. Ek het op Potchefstroom Bcom Rek studeer en Hons in Rekeningkunde. Ek speel bietjie kitaar, geniet musiek en my gunstelling band is Coldplay. Hulle musiek en lirieke slaan my emosies op die regte plek. :)

"Learn from it" by Steyn van Zyl

Steyn van Zyl 2011-10-03

"Canvas" deur Steyn van Zyl

Steyn van Zyl 2011-10-03
Top