Stephan Rabie

Stephan Rabie is ’n navorsingsielkundige en senior navorsingsbeampte in die MIV Geestesgesondheidseenheid in die Departement Psigiatrie en Geestesgesondheid, Universiteit van Kaapstad. Hy het sy PhD in die Sielkunde in 2017 aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, met spesialisering in kruiskulturele psigometriese toetsing. Sedertdien fokus sy  navorsing op die implementering van kultureel gepaste geestesgesondheidsintervensies in diverse omgewings, insluitend Suid-Afrika, Lesotho en Ghana.

Die wêreld van werk is nie kinderspeletjies nie: waarom beroepsvoorligting lewensbelangrik is

Naomi Meyer, Michelle Visser, Francois van den Berg, Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Stephan Rabie Onderhoude 2024-11-20

"In die algemeen, wanneer leerders aangemoedig word om oor hul toekoms te dink en vakke te kies wat ooreenstem met hul doelwitte en belangstellings, gaan dit nie net oor hul individuele toekomstige sukses nie; hulle stel ook die hele land op vir ’n beter toekoms."

Career guidance in South African high schools: catastrophe or opportunity?

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Michelle Visser, Stephan Rabie, Francois van den Berg Academic research 2024-10-07

"In South Africa, the disparity in access to career guidance services between well-resourced and resource-poor schools remains a significant challenge."

Beroepsvoorligting in Suid-Afrikaanse hoërskole: verleentheid of geleentheid?

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Michelle Visser, Stephan Rabie, Francois van den Berg LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-10-07

"In Suid-Afrika bied die ongelykheid in toegang tot beroepsvoorligtingsdienste tussen skole met goeie hulpbronne en dié met beperkte hulpbronne ’n beduidende uitdaging."

Top