Stephan du Toit (Ph.D in Wiskunde-onderwys) is ‘n dosent in die Faculty of Education and Arts aan die Australian Catholic University in Sydney. Sy navorsingsbelangstelling is metakognisie in Wiskunde probleemoplossing. Hy is nou gemoeid met die opleiding van primêre en sekondêre Wiskunde-onderwysers.