Shawna-Leze Meiring

Shawna-Leze Meiring is betrokke by Penguin Random House South Africa en LAPA Uitgewers.

 

Die boublokke van kinderliteratuur

Shawna-Leze Meiring LitNet25-skrywersberaad 2025-11-26

"Suid-Afrikaanse uitgewers verstaan hul plaaslike mark baie goed. Die Afrikaanse mark is gevestig en skrywers wat vir die mark skryf – wat hulle by spesifieke ouderdomsgroepe bepaal en op belangstellings en ander kenmerke fokus wat vir Afrikaanse kinders belangrik is – het ʼn groter kans om ʼn leser te bereik."

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur PRH/LAPA Uitgewers

Nandi Lessing-Venter, Shawna-Leze Meiring, An-Mari do Carmo Boeke en skrywers 2022-07-28

"As ’n karakter geskep word slegs vir die doel om ’n 'randfiguur' te verteenwoordig, gaan ’n egtheid onmiddellik verlore. Die meeste skrywers sal kan getuig dat karakters in hulle stories ’n wil van hulle eie het. Hulle ontwikkel en groei saam met ’n storie."

WF 2012: Laika in die ruimte

Shawna-Leze Meiring 2012-10-18 WF 2012: Laika in die ruimte
Top