Santi Kruger

Santi Kruger is ’n skrywer en digter.

Meneer die President, ons land is ’n tuin wat verwaarloos lê

Santi Kruger SêNet-briewe 2026-02-12

"Wis u die roes van korrupsie uit. Ons strate dra die stilte van werk, en magteloosheid. Die kragonderbrekings is nes nagte wat te lank aanhou, dof en leeg."

Die professor en die zombievangers | Wetenskapfiksiekompetisie

Santi Kruger Skryfkompetisies 2023-12-07

"Wat hy in die kombuis aantref, laat die bloed in sy are stol. Koue rillings gly teen sy ruggraat af. Sy ma, sy pa en Zulu is besig om iets te eet. Hulle is vol van die bloed!"

Top