Sandra Troskie

Sandra Troskie is ’n vryskutskrywer wat vroeër aan die Universiteit Stellenbosch klasgegee het in sosiale teorie en Asiese waardes. Nadat haar seun in ’n ongeluk ’n ernstige breinbesering opgedoen het, het haar belangstelling na die kognitiewe wetenskappe en neuroplastisiteit verskuif. Tans is sy besig met haar PhD in besluitneming en kennisbestuur aan die US. Haar navorsing fokus op die rol van waardes, waardegedrewe gedrag en werklikheidsbeskouinge op die brein en, daarom, die evolusionêre ontwikkeling van die mens.

 

The origin and development of Science of Religion: A genealogical investigation

Sandra Troskie Academic research 2020-12-11

"The purpose of this article is not to critique this biological approach to religion, but to draw attention to the questionable origin and influence of a key assumption at the basis of it, namely that religion can be defined only with reference to the supernatural and/or the extraordinary."

Die ontstaan en ontwikkeling van wetenskaplike studies van religie: ’n Genealogiese verkenning

Sandra Troskie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-12-11

"Vir wetenskaplikes wat gemeen het dat daar ’n spesifieke area in die brein sal wees wat ervarings van die bonatuurlike teweegbring, was die temporale lobbe aanvanklik die aangewese plek om te soek. Dié keuse is gemaak op grond van die sogenaamde Geschwind-sindroom – die welbekende religieuse visioene wat deur ’n minderheid lyers tydens temporalelob-epilepsie […] beleef word."

Feelings, well-being and religion: An application of António Damásio’s conception of the role of feelings in well-being to the origin of religion 

Sandra Troskie Academic research 2020-11-09

"In this article the ideas of António Damásio, one of the most influential neuroscientists of our age, about the role of feelings in well-being is developed as a theoretical framework for a speculative inquiry into the evolutionary pressures that would lead to the development of this ability."

Gevoelens, welstand en religie: ’n Toepassing van António Damásio se opvatting oor die rol van gevoelens in welstand op die ontstaan van religie

Sandra Troskie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2020-11-09

"Gegee die wordingsgeskiedenis van die mens was die evolusionêre verrekening van subjektiewe bewussyn dus dat gevoelens voortaan nie net meer deur die welstand van die inwendige omgewing ontlok word nie, maar nou ook deur die welstand van die gemoed, die innerlike omgewing van ons gevoelens."

Self, religion and homeostasis: A neurotheoretical exploration of early Buddhism

Sandra Troskie Academic research 2018-04-11

"The history of early Buddhism provides historical support for the structural relationship the cognitive neurosciences have identified between the self, religion and homeostasis."

Self, religie en homeostase: ’n Neuroteoretiese verkenning van die vroeë Boeddhisme

Sandra Troskie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2018-04-11

"Die versteuring van emosionele homeostase waarvoor die Boeddha geglo het hy ’n oplossing gevind het, was nie alleen deur ingrypende omgewingsveranderinge teweeg gebring nie, maar ook deur ’n religieuse self- en werklikheidsbeskouing aan die grond van die sosiokulturele stelsels van Noord-Indië in hierdie tyd."

LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons

Sandra Troskie Academic research 2013-06-04

"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"

LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers

Sandra Troskie 2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."

LitNet Akademies-resensie-essay: God? bestudeer godsdiens vs wetenskap

Sandra Troskie 2012-10-11 Die sogenaamde "Godboek", God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles, bekyk die verhouding tussen wetenskap en religie. 

Die see, die Vrou

Sandra Troskie 2011-12-14 Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?

60 Dae in Suid-Soedan 'n intieme blik op 'n proses van groei en verandering

Sandra Troskie 2010-10-12 Dít was die hoop van die alchemiste van ouds: om nie slegs onedel metale in goud te kon verander nie, maar om in hierdie proses self as mens verander te word. Dít was ook die hoop (en gebede) van Franz Kemp vir sy tyd in wat hy beskryf as die hart van ...

Die verhouding tussen religie en mag in Tibettaanse Boeddhisme

Rashid Begg, Sandra Troskie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-09

"Die rol wat religie in die geskiedenis van politiek speel om die aspirasies, dominasie of belange van ’n persoon of groep te bevoordeel, is vandag goed bekend aan die sosiale wetenskappe."

Top