Hoop is ’n kers wat bly brand
2026-08-27"Die kersie kos twee euro. Die kerspit vlam, flikker en brand dan stil. Sy kyk op haar horlosie. Hulle opereer al ongeveer sewe uur lank op haar kleinseun."
Aardklop
2026-02-06"Sy snuif die lug. Dit ruik na skaap. Sy adem die eiesoortige kruiegeur van ankerbossies diep in. Teen die laaste lig pronk ’n paar springbokke in die huiskamp voor hulle koers vat berg se kant toe."

