Ruan Stix Fourie

Blogger en editor by gevaaalik.com. Ek is nie 'n skrywer nie, ek skryf net.

Oppikoppi Sweet/Thing is witwarm

Ruan Stix Fourie 2012-06-20 Die koue weer kruip onder almal se klere in en saam met die koue kom ook opgewondenheid, want die koue voorspel dat Oppikoppi om die draai is.

MK Awards: die massa het gepraat

Ruan Stix Fourie 2012-03-28 Die MK Awards is elke jaar ’n belangrike geleentheid op die Suid-Afrikaanse musiekkalender. Anders as met die SAMA’s (die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings) word die wenners van die MK Awards nie deur ’n beoordelingspaneel gekies nie, maar deur die aantal stemme van die publiek.

Die Antwoord – TEN$ION

Ruan Stix Fourie 2012-02-23 Die Antwoord is hier om te bly en op hulle nuwe album TEN$ION is hulle hier om jou te vertel hoekom hulle gaan bly.
Top