Ronelda Jordaan

Ek is ’n vryskut taalpraktisyn met rakke vol boeke oral in my nessie, selfs in die kombuis. Ek het darem drie potte en een pan ook. As ek nie in my toring wegkruip nie, maak ek graag stories op vir my kleinkind. Danksy Unisa is ek onderlê in tale, sielkunde en letterkunde, maar ek kan ook somme doen en was voorheen ’n Wiskunde-onderwyseres.

Boot Camp Blues

Ronelda Jordaan Fiksiekompetisies 2025-03-06

"Ek sou dink jou dokter moet bly wees as jy haar min sien. Dit beteken mos sy doen haar werk goed. Daarna word ek uitgevra oor my non-existent liefdeslewe. Sy soek nou al vyftien jaar lank vir my ’n man, nadat ek myne in die swembad verdrink het. Ek speel, ek speel! Hierdie storie het nie ’n kinkel nie."

Innibos 2018: Boek-boek Innibos

Ronelda Jordaan Feeste 2018-07-04

"Tydens die pas afgelope Innibos Laeveldse Nasionale Kunstefees in Nelspruit was daar meer as genoeg kopkos met die prikkelende boeke-produksies en -gesprekke wat aangebied is."

Top