Van Der Aven se eerste Afrikaanse enkelsnit “Heimwee” op Mimi se verjaarsdag
2022-06-10"Heimwee" is die eerste enkelsnit van hierdie kort nuwe album. Roelof sê: "Ons weergawe van die liedjie word op Vrydag 10 Junie uitgereik. Ons het onlangs verneem dat Mimi Coertse op 12 Junie 90 Jaar oud word. Dis nogal amazing hoe hierdie dinge so uitwerk. Ons het groot respek vir haar en wat haar musiek vir die skatkis van Afrikaans beteken. Ons hoop sy het ’n wonderlike verjaardag!"
"Veg vir jou" deur Roelof van der Merwe
2012-11-28 Maar uit jou drome ontwaak jy nieen soos die stilte my omvou
vir die eerste keer weet ek nou
Ek sal veg vir jou

