Land Claim
2007-07-18 Eendag, as ek groot is, en ek dood is, gaan ek na die plaas van my geboorte terug. Dan lê ek in my skelet met die hoëveldgras in my gesig en die wind wat deur my ribbebene suis en fluit dan weer, oor my werwels, by my hol ...
Vroegoggend
2007-07-18 Soen my met my slaapspookasem En jou sluimerspoeg Verlei my met jou lenige, luigelêde lyf Vry my met jou murgbelaaide pype Hou my vas en hou my styf Sien jy my slaapgesuste oë en my droomgevulde mond? My palm op jou rug ...

