’n Kwessie van geloof
2020-07-06"Die ou man kyk hom met skrefiesoë aan en reik uit na die haelgeweer wat langs hom teen die muur aangeleun staan. En omdat Markus gelukkig ’n man vir ’n halwe woord is, maak hy hom dadelik uit die voete."
Korona-kortverhaalfees: Rika Cloete oor "’n Kwessie van geloof"
2020-07-06"In 2005 het ek ’n DLitt et Phil in Duitse Letterkunde aan die Universiteit van Johannesburg verwerf. Dit was ’n natuurlike uitvloeisel van my destydse beroep as lektor, maar ek moet beken dat ek meer tuis voel as woordkunstenaar."
