Riekie Human

Riekie Human is ‘n joernalis van Kaapstad wat begin het by ‘n koerant, toe oorgeskakel het na die internet en uiteindelik in die tydskrifbedryf - waar sy nou artikelredakteur van Real Simple is - tot rus gekom het.
 
Daar is ‘n onbekende getal bokse in haar kaste, propvol papiertjies en boekies met los gedagtes wat eendag wanneer hulle groot is gedigte wil word.



Opgedateer/Updated: 2006-11-15
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

sandbank

Riekie Human 2006-11-22 ek het nie gedinkdaar was nog tranenog damwallewat kon ingee en breek nie dié ondervoete van myso déúrgeloop alsukkel-sukkeltoe dit (alweer) sand tref en ek gee opnuut - met rente –’n stewige sommetjie aanDie Bank ...

vásgeprent

Riekie Human 2006-11-15 hakke plat.voete vorentoe.skouers op die plek rus. als uiteindelik mooi gecontain en …béárable maar toe kom jy met jouphotoshop woordeen vee die grond wat ekso mooi so lank al harkreg onder my uit en klik-klikketie-kliklig jy ...
Top