Die belewenis van die tussenwerpsel “genoeg is genoeg”
2023-11-27"Genoeg is genoeg is ’n stopteken, of dalk beter, ’n toegeeteken, waar ek paradoksaal tegelyk versadig en leeg voel."
Die eksistensiële uitdagings van aftrede – om die kaf van die koring te skei
2018-11-15"In die artikel wat volg, fokus ek nie op enige van die hooftemas, soos finansies, eiendom, gesondheid en ander maatskaplike uitdagings in ons gesinslewe wat ons daaglikse lewenskwaliteit voor, gedurende en na aftrede raak nie. Ek wil probeer om iets van die dieper vlakke van ons bestaan, in die 50 jaar en ouer fases van ons lewens (voor, gedurende en na aftrede) te beskryf. Ek doen dit ietwat buite die gewone raamwerk van hoe ons ons identiteit sien en beleef en hoe ons sin maak van ons lewens."
