Rentia Weber

Rentia Weber was in La Rochelle Hoërmeisieskool, Paarl. Sy voltooi Skakelwesebestuur (PR) by die Kaapse Technikon. Sy het al gewerk as lugwaardin en grimeerkunstenaar.  Sy studeer tans BA Kreatiewe Skryfkuns voltyds by Unisa. 

Rachel Ruysch

Rentia Weber Fiksiekompetisies 2024-09-19

"Haar kop jaag, sy sien voor haar oë elke enkele takkie wat sy nog ooit geskilder het. Sy sien die irisse van haar kinders. Sy dink aan die verf in Juriaen se naels, sy wieg soos die lote van haar stingels, sy ruik die wortelsisteem van ’n raap, sy dink aan vader Frederik se mol in die blou water, sy dink aan haar eerste palet, sy wil oopbars van lewe soos ’n blomblaar in die son!"

’n Hart is so groot soos ’n vuis deur PP Fourie: ’n lesersindruk

Rentia Weber Lesersindrukke 2021-09-14

"Die punt van die boek is myns insiens om dubbelsinnigheid in die mens en die lewe self uit te beeld: Niks is slegs wit of swart nie, maar eerder ’n enorme mosaïek, in volkleur."

Top