God se Woord verander nie. Of hoe?
2015-10-29"Dit is dus 'Bybels' dat die kerk se siening oor sake verander. In die geval van die NGK se sinodebesluit oor gays het die kerk erns gemaak met die nuwere kennis uit die sielkunde en psigiatrie. Hierdie wetenskappe het ons geleer dat gaywees ’n normale seksuele variant is en nie ’n geestesafwyking nie."
Oral is my God
2013-10-10 "Oral is my God is ’n kragtoer van die multigenreskrywer Johann P Boshoff binne die spesifieke genre van die dagstukboek."Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
2013-09-18"Hierdie artikel, in oorwegend toegepaste vorm, poog om die debat oor die sewe tekste in die Bybel wat met “homoseksualiteit” verbind word, so toeganklik moontlik aan nieteoloë bekend te stel. Sodoende kan ’n meer verantwoordelike omgang met die teks van die Bybel moontlik bevorder word."
