Kuberklas Kreatief: Herontmoeting
2024-12-20"Hoorie, wil jy môre saam met my gaan snorkel? Ek het hierdie oulike plekkie aan die ander kant van die dorp gevind waarvan ek dink jy sal hou."
Seedans
2024-09-23In Kuberklas Kreatief verskyn skryfwerk deur skoolkinders, soos hierdie gedig.
"Vir ewig sal sy dans want
haar danse is die golwe
haar glimlag die sonstrale
wat op die water weerkaats ..."
