Pieter van Zyl

Pieter van Zyl is ’n stemkunstenaar.

’n Reis saam met die Bergengel-reeks op RSG: ’n onderhoud met Pieter van Zyl

Naomi Meyer, Pieter van Zyl Boeke en skrywers 2026-05-11

"Die werk het van die begin af vir my ’n sterk aantrekkingskrag gehad. Die digterlike taal waarin die reisverhaal geskryf is, was een van die eerste kenmerke wat my getref het. Ek kon iets van Carina Stander se ervaring met beeldhoukuns in haar woordkeuse en driedimensionele beskrywings aanvoel. Ek onthou my opgewondenheid destyds – ek het ’n besonderse kunswerk in my hande vasgehou."

Die Bergengel-reeks deur Carina Stander: ’n gesprek met die RSG-voorleser, Pieter van Zyl

Naomi Meyer, Pieter van Zyl Boeke en skrywers 2023-06-12

"Dit het my uit die staanspoor opgeval dat dit ’n roman is wat ook nuanses van digkuns besit. Carina Stander is egter nie net ’n romanskrywer/digter nie, sy is ook ’n beeldhouer. Ek kan dikwels die aardse, kragtige energie van beeldhoukuns in haar skryfwerk aanvoel."

Top