Rooibos, erfenissimbool
2019-11-08"Op die nuus in Oktober/November 2019 het dit geblyk dat die Khoe- en San-gemeenskappe baie bly was dat hulle erkenning gekry het vir rooibos as hul erfenissimbool."
Khoekhoegowab in die kollig-gesprek: indrukke van die dag
2018-05-22Op Saterdag 12 Mei het ’n geskiedkundige gesprek, “Khoekhoegowab in die kollig” (KKG-dialoog), by die Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands plaasgevind. Die gesprek is aangebied deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en !AL-OM (!Alom Aboriginal Customary Council). Menán van Heerden het foto’s geneem. Sprekers en deelnemers lewer kommentaar oor die gesprek.
Die taal (Namataal Khoe-khoegowab)
2012-04-19Die idee om aktief die Namataal te bevorder, het ontstaan uit ’n raadplegende werkswinkel by Poem se Voetrus in 2000. Die besluit was gedryf deur die liefde vir die Namataal en Namakultuur.

