Nikki Lordan
Nikki Lordan is tans ingeskryf vir die Afrikaans en Nederlands Honneursprogram aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy doen redigering, proeflees en vryskut skryfwerk vir verskeie tydskrifte en kultuurjoernale. Stories skryf bly egter haar eerste liefde.
In landsbelang - bloot nie boeiend genoeg nie
Nikki Lordan
2010-10-22
Quintus van der Merwe se jongste roman, In landsbelang, loop gevaarlik naby aan werklike politieke toestande in Suid-Afrika, veral in ag genome dat dit sonder die gebruiklike “alle karakters is fiktief” op die winkelrakke verskyn het. Johan Castelyn ...
’n Hap spookasem met Griessel-omnibus
Nikki Lordan
2009-02-26
Afrikaanse liefdesverhale het met tyd ’n effense metamorfose ondergaan, minder inkennig, meer parmantig en met ’n paar vurige liefdestonele sonder skaamte bygevoeg. Griessel se omnibus is egter kenmerkend van die meer beskeie liefdesverhale wat jy as kind op jou ouma se boekrak kon uitsoek.