Niël Rademan

Niël Rademan is 'n kabaretsanger, koormeester, regisseur en teatervervaardiger, en is pas aangestel as die nuwe uitvoerende hoof van die Suidoosterfees in Kaapstad. Hy woon in Vriendestraat, Tuine (Kaapstad) en beweeg kleurblind deur die lewe. 

Die Hessequa Harmonie-fees 2026: ’n onderhoud met Niël Rademan

Christiaan J de Swardt, Niël Rademan Feeste 2026-09-22

"Ek glo ons is op die regte plek met die fees. Ek en my span werk al jare aan wat daar nou is. Ek sal wel steeds elke jaar die gehore effe wil vergroot en mense wil oortuig dat gesofistikeerde (nie-doef-doef-) musiek en podiumkuns geweldig stimulerend is."

Niël Rademan oor die Suidoosterfees 2017

Niël Rademan, Naomi Meyer Feeste 2017-03-27

"Ons is soomloos in ras, kultuur, klas, geloof, taal – met ’n fokus op Afrikaans, vir jonk en oud! Ons is werklik Slegs vir almal!"

Niël Rademan oor Suidoosterfees 2015

Niël Rademan, Naomi Meyer Feeste 2015-04-28

"Lewende  trekklavier, marimba en koperblaasgroepe. Lyndans! 'n Kulkunstenaar, 'n  flitsfees / flash mob / happening. RSG-konsert, boeke, kos en  snuisterystalletjies. En nog vele meer."

Suidoosterfees se nuwe uitvoerende hoof aan die woord

Niël Rademan, Naomi Meyer Suidoosterfees 2014-04-24

Niël Rademan gesels oor melkskommels, hologramme en kabaret. En natuurlik oor die Suidoosterfees, waarvan hy pas as uitvoerende hoof aangestel is.

Top