Niel Koekemoer is in Lichtenburg, Noordwes, gebore en matrikuleer aan die Hoërskool Lichtenburg. Hy studeer BIS Multimedia en behaal sy meestersgraad in informatika aan die Universiteit van Pretoria. Hy woon in Kaapstad, waar hy in die finansiële sektor as ’n stelselargitek en -analis werk.
Naomi Bruwer, Niel Koekemoer2013-12-11Nuwe Stories 2 is pas deur NB-Uitgewers uitgegee. Niel Koekemoer, een van die skrywers wie se kortverhaal in die bundel opgeneem is, vertel wie hy is.