"Wanneer ek luister" deur Nerishia Massyn
2012-12-21 Wanneer ek luister hoor ek nie jou lyrics, op die ou einde bly jy ? visEk hoor jou woorde, maar die bedoeling is vir my soos valse kore
Onophoudelik in my siel, verkrakend soos ? straat langse kill
"Maklik" deur Nerisha Massyn
2012-12-21 Maklik hoe ? bietjie dou op my voorkopdie wêreld kan stop
En ek vir ? oomblik ? gevoel het van vry
