
Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA
2019-10-25"Die SBA se missie is om geletterdheid deur Afrikaans te ontwikkel en terselfdertyd respek vir Afrikaans te bewerkstellig."

Mandela-dag 2017: SBA-jeugleiersforum
2017-08-14"Die jongmense se vars, toekomsgerigte sienings het gesorg vir opwindende gesprek en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) glo dat die ervaring hulle ook vorentoe sal motiveer en inspireer om met vrymoedigheid as jong leiers daarop aan te dring om ’n daadwerklike bydrae binne hulle gemeenskappe te maak."

Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
2016-09-08"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."

'n Onderhoud oor die SBA se Brugboumentorskapprojek
2016-07-22Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans bou taalbrûe. Te midde van taaldebatte by Suid-Afrikaanse universiteite, is die SBA besig om voort te gaan met projekte om jongmense deur middel van taal te bemagtig.