neil a morum

'n sestiger, nie soos die grotes nie, maar toe gebore. en ek skryf wat my muse vir my voorsê

Liefde op papier: Naakstudie

neil a morum 2014-12-11 Jy wys nie jou lyf nie,
want dit is te … persoonlik,
te groot deel van jou jy. 

Liefde op papier: terugblik

neil a morum 2014-12-11 Ek het jou verloor toe jy hom ingenooi het,
toe jy jou gesiggie vir hom opgetooi het,
toe jy jou selfoon - na my oproep - op die bed neergegooi het,
(dieselfde bed waar ek jou die middag nog gelooi het). 

Liefde op papier: las lágrimas del sol

neil a morum 2014-12-11 Dun bandjies beklemtoon jou skouers se bruin
– julle’t baie geswem en ver ente gestap –
hy wys jou die kruin van die hoogste duin,
saam kyk julle hoe die see die rotse klippers kap. 
Top