Naudé Kritzinger

Naudé Kritzinger is in 1974 gebore en woon in Pretoria. Vanaf 2000 is hy ’n NG-predikant in ’n westelike voorstad van die Moot. Hy het twee kinders en is getroud met die digter Erna Jo. Hy het ook ’n huis, ’n spaniel, ’n kitaar, ’n koffieperkoleerder en ander slegte gewoontes. Vanaf 2011 woon hy Ian Raper se versklasse by. Hy was betrokke by die samestelling van twee bloemlesings, asook die digkuns e-tydskrif Bloots.

Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Naudé Kritzinger

Liné Loff, Naudé Kritzinger Skrywersonderhoude 2017-10-12

"Leonard Cohen se skryfwerk is wat my betref ’n spasie waar al die dinge wat ek geniet, saamkom: misterie, sinisme, die estetiese, klank en ritme, godsdiens, seksualiteit – en dit alles met woordekonomie en ’n waardering vir die lewe."

Hoe lyk jou stad-kompetisie: Brooklyn-paaie

Naudé Kritzinger 2012-07-17 Naude Kritzinger onthou sy studentedae in Brooklyn, Pretoria
Top