Natascha Swart2011-09-20Broken Pieces Like a reflection of a mirror smashing on the ground. My life has been in pieces all year round. Piece by piece I keep picking it up but I’m tired, tired of sitting around.
Natascha Swart2011-09-20Liefdeswolke Diep lê die spore iewers op ‘n strand. Onder water versteek maar nog so vlak, vlak in my hart. Ek staan op ‘n berg, dit is Tafelberg en op die wind hoor ek nog jou naam.