"Padkaart in my hand" deur Naomi-Janet Coetzee
2012-12-10 Was net maar nog 'n naam'n Vreemde plek vêr weg hiervandaan
'n Naam op die padkaart in my hand
"Flentertjies liefies" deur Naomi-Janet Coetzee
2012-11-27 Daar was 'n tyd vir ons tweeSpesiaal vir ons gegee
Ons kuiers op die maan
was ons lag en huppels saam
