Enhancing democracy through higher education in a politically contentious landscape
2024-06-05"Crucially, graduates are anticipated to embody critical thinking skills, and so actively contribute to societal development and progress. Higher education plays a vital role in cultivating virtues such as respect, resilience, dignity, inclusivity and gender equality, thereby fostering a constructive platform for public discourse. Universities serve as a safeguard against crude, anti-democratic rhetoric."
Hoër onderwys en die uitbou van demokrasie te midde van ’n polities omstrede landskap
2024-05-31"Die onlangs afgehandelde verkiesing in Suid-Afrika, gekenmerk deur tweespalt en spanning, het ’n wydverspreide ontevredenheid onder burgers oor hul lewenskwaliteit oor die afgelope 30 jaar geopenbaar. Te midde van so ’n omstrede politieke landskap is dit van kardinale belang om te besin oor die verloop van demokrasie en burgerskap, veral die rol van hoër onderwys in die bevordering van demokratiese waardes ..."
