Nadine Theron2012-02-21"Die dawerende applous, gefluit, gejil, die histeriese geluk kry nie end selfs na ’n encore nie. Die meisie langs my se gesig is sopnat gehuil, sien ek, toe ons uitstap."
Nadine Theron2011-06-10Rooi en wit baniere, pamflette, T-hemde. Die vergaderplek is ’n stampvol ou boekwinkel skuins agter die parlement. Onder die teenwoordiges is ’n minister, ’n oudminister wie se afdanking in ...