Nadia Marais

Nadia Marais is ’n student aan die Universiteit Stellenbosch wat besig is om haar Meestersgraad in Teologie met die Mandela Rhodes-beurs te voltooi. Sy skryf haar tesis oor David Kelsey se Eccentric Existence (2009) onder leiding van prof DJ Smit.


Opgedateer/Updated: 2011-04-11

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Die probleem van mag, gesag en owerhede: Romeine 13 en 21ste-eeuse lesers

Nadia Marais Seminare en essays 2015-09-16

"ʼn Mens 'moet' tog sekerlik niks nie, veral nie wat betref gehoorsaamheid aan owerhede nie!"

LitNet Akademies: Nadia Marais gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste

Nadia Marais, Nadia Marais 2011-04-11 Nadia Maraisreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Fronese1 en die veelduidigheid van tekste Inleiding Bernard Lategan huldig ...
Top