Naas Ferreira

Ek is 'n opgeleide teoloog, filmmaker, skrywer, ewige student.

Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd

Naas Ferreira LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-10-29

"Films het vir baie mense die Bybel as morele gids vervang en die skeppers van mites is vandag filmmakers wat hulle skeppings gebruik om die deur na die “ander kant” vir kykers oop te maak. Mites het mistieke, kosmologiese, sosiologiese en psigologiese funksies en beskryf die “reis van die held” om die “skat” te vind en na die mense terug te bring."

Top