Murray La Vita

Murray La Vita is ’n bekroonde joernalis vir Netwerk24 en Die Burger wat veral bekend is om sy profiele en rubrieke. Uit sy pen het onder meer verskyn ’n  bundel onderhoude,  Gesprekke met merkwaardige mense, en ’n  bundel sketse, Boodskapper van die gode.

’n Onderhoud met Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Naomi Meyer, Murray La Vita Skrywersonderhoude 2024-04-03

"Die mens en skrywer wat jy word, is dalk noodgedwonge beïnvloed deur dit wat jy in jou vroeë lewe beleef het, al is dit onbewustelik."

"Voor die huis was ’n appelkoosboom" deur Murray La Vita, kategoriewenner in Netwerk24 se Om te skryf-kompetisie

Murray La Vita Fiksie 2024-04-03

"Die paradys van my kinderdae was gebou op die smart en verlies van ander mense. Ek moes seker drie jaar oud gewees het toe ek saam met my ma en my ouma en oupa uit hul ou skakelhuis in Negende Laan, Mayfair, na die nuwe buurt Triomf getrek het waar ons een van die pas geboude drieslaapkamerhuise betrek het."

Top