Moryn Hanzen

Moryn Hanzen se wortels is reeds byna ’n halfeeu lank in die Groen Kalahari vasgeanker waar sy skryf- en skilderinspirasie put uit die bekende dinge van haar streek se mense. Haar grootste vrese is boeklose huise en baie besige winkels.

Rigting

Moryn Hanzen Fiksie 2020-07-27

"Dis toe sy deur die plaashek ry dat sy die klein figuurtjie met sy tassie ’n paar meter verder sien voortbeur het deur die diksand. Sy blou hempie was duidelik sigbaar teen die oranje-rooi van die duine."

Korona-kortverhaalfees: Moryn Hanzen oor "Rigting"

Melt Myburgh, Moryn Hanzen Skrywersonderhoude 2020-07-27

"Ons mense leer dink kreatief om ons uitdagings te bowe te kom. En ons mense kán stories vertel."

Top