Mischke le Cordeur
Mischke le Cordeur is bemarkingsassistent vir Protea Hotel.
Scrooge – ’n sprokie van versoening vir ons geliefde Madiba
Mischke le Cordeur
2013-12-17
"Soos Scrooge het Nelson Mandela ook foute gemaak, maar die twee het een ding gemeen. Die feit dat dit slegs een persoon neem om ’n land, wêreld of iemand se omstandighede te kan verander. Kom ons almal onthou die ware boodskap lank na Scrooge ophou speel het en Nelson Mandela ter ruste gelê is."
She came, she shone, she conquered
Mischke le Cordeur
2013-10-18
‘n Paar keer betrap ek my waar ek net in doodse stilte na Rihanna op die grootskerms staar en ek bekyk die megaster van maanhaar tot toon. Sy is beslis mooi en selfversekerd, smeulend en charismaties.
Michael Jackson HIStory show - Lank leef die koning
Mischke le Cordeur
2012-10-25
"Ek en Michael Jackson (MJ soos ek hom noem) is ou vriende ek ken al sy liedjies ..." Mischke le Cordeur vertel hoekom jy jou kaartjies vir hierdie vertoning by die Kunstekaap moet koop terwyl daar nog kans is.