Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Mike Schüssler
2021-12-17Die ekonoom Mike Schüssler skets ’n baie donker prentjie, maar hy sê ons mag nie moed opgee nie. Hy moedig almal aan om entrepreneurs te word, al is dit iets soos om as ’n naweekwerkie kaas te maak met ’n familieresep.
Onverwagte rykdom van Suid-Afrikaners
2015-04-16Wat gaan dan hier aan dat ons bates redelik versprei is en van die hoogste ter wêreld is en Thomas Piketty waarskynlik die kapitaal van Suid-Afrikaners nie sou kon beskryf nie? Ons het veel meer as die Franse en selfs meer as die Duitsers en die meeste outydse kapitalistiese lande.

