Miemie du Plessis
LAPA, bestuurder: kinder- en jeugboeke
Leesbehoeftes van die kind
Miemie du Plessis, Naomi Meyer
2012-02-08
Vir my is daar slegs een wagwoord is en dis aanvraag (oftewel behoefte). Wanneer ek ’n boek publiseer, moet daardie boek verkoop, en vinnig ook. Wanneer verkoop ’n boek goed?