Foto: Rustenburg Leeskring bespreek Dan Sleigh se historiese roman 1795
2018-11-01"Tydens Rustenburg Leeskring se byeenkoms op Dinsdag 23 Oktober 2018 het Madelé Heymans Dan Sleigh se historiese roman 1795 bespreek. Onder leiding van die sprankelende mev Heymans, wat in Koster woon, het ’n lewendige bespreking plaasgevind wat almal geniet het."
1795 deur Dan Sleigh: ’n lesersindruk
2017-11-20"Die taalgebruik is deurgaans verruklik. Elke woord is perfek op sy plek. Daar is geen irriterende maniertjies, mooiskrywery, herhaling of clichés nie."
Queen of the Free State deur Jennifer Friedman: ’n lesersindruk
2017-11-14"Die omslag en titel van Jennifer Friedman se 'memoires' het dadelik my aandag getrek; die boek stel nie teleur nie en die outobiografiese vertellings is nie selfvertroetelend nie."

