Mické van der Westhuizen

Mické van der Westhuizen voltooi ’n B.Ed-graad aan UNISA. Sy verwerf ’n B.Ed Honneurs-graad in onderwysbestuursreg- en beleid aan die Universiteit van Pretoria, en ook ’n meestersgraad waar sy die invloed van verskillende opleidingsrigtings op die identiteit van ’n beginneronderwyser bestudeer. In 2023 verwerf sy ’n PhD-graad, ook aan die Universiteit van Pretoria.

Mické het haar kwalifikasies deeltyds verwerf terwyl sy voltyds as onderwyseres gewerk het. Sy was vir 12 jaar ’n laerskoolonderwyser, waarna sy by ’n maatskappy aangesluit het wat die Nasionale Senior Sertifikaat vir tuis- en aanlynskole assesseer.

I shine, o so holy: The influence of religion as a socio-cultural expectation on female teacher ("juffrou") identity construction

Mické van der Westhuizen, Yolandi Woest Academic research 2025-02-27

"In this study, we aim to explore the influence of religion as a socio-cultural expectation on the construction of the female teaching identity of an Afrikaner woman."

Ek skyn (heilig): Die invloed van godsdiens as sosiokulturele verwagting by die vorming van die juffrou-identiteit

Mické van der Westhuizen, Yolandi Woest LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-02-27

"Die navorsers se fokus in hierdie artikel is op die invloed van godsdiens as ’n sosiokulturele verwagting by die samestelling van die identiteit van ’n Afrikanervrou."

Top