Michelle Visser

Michelle Visser is ’n senior dosent in die Departement Bedryfsielkunde, Universiteit Stellenbosh, en het haar PhD (Bedryfsielkunde) in 2020 verwerf. Sy het in 1998 aan die Universiteit van Maastricht, Nederland, studeer en gedurende 2019 en 2023 as uitruildosent by Graz Universiteit, Oostenryk, opgetree. Sy is ’n geregistreerde bedryfsielkundige by die Raad van Gesondheidsberoepe in Suid-Afrika, asook ’n geoktrooieerde menslikehulpbronpraktisyn by die Suid-Afrikaanse Raad vir Personeelpraktisyns. Sy het meer as 12 jaar ervaring op senior Menslike Hulpbron-bestuursvlak by verskeie groot organisasies.  Daarbenewens het sy ook in Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate gekonsulteer op gebiede soos talentbestuur, psigometriese assessering en bestuursontwikkeling. Michelle is aktief betrokke by sosiale-impakprojekte en -ontwikkeling.

Die wêreld van werk is nie kinderspeletjies nie: waarom beroepsvoorligting lewensbelangrik is

Naomi Meyer, Michelle Visser, Francois van den Berg, Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Stephan Rabie Onderhoude 2024-11-20

"In die algemeen, wanneer leerders aangemoedig word om oor hul toekoms te dink en vakke te kies wat ooreenstem met hul doelwitte en belangstellings, gaan dit nie net oor hul individuele toekomstige sukses nie; hulle stel ook die hele land op vir ’n beter toekoms."

Career guidance in South African high schools: catastrophe or opportunity?

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Michelle Visser, Stephan Rabie, Francois van den Berg Academic research 2024-10-07

"In South Africa, the disparity in access to career guidance services between well-resourced and resource-poor schools remains a significant challenge."

Beroepsvoorligting in Suid-Afrikaanse hoërskole: verleentheid of geleentheid?

Izanette van Schalkwyk, Anthony V. Naidoo, Michelle Visser, Stephan Rabie, Francois van den Berg LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-10-07

"In Suid-Afrika bied die ongelykheid in toegang tot beroepsvoorligtingsdienste tussen skole met goeie hulpbronne en dié met beperkte hulpbronne ’n beduidende uitdaging."

Top