Skoleseminaar: Alles begin by een doodgewone dag in die skoolhoof se kantoor
2026-07-22"’n Regsprobleem in ’n skool begin selde met ’n hofsaak. Dit begin eerder by die ontvangs. In die skoolhoof se kantoor. In ’n ouer se dringende e-pos. In ’n dissiplinêre gesprek. In ’n besluit oor toelating. In ’n foto wat op ’n skool se sosialemediaplatform gedeel word. In ’n veiligheidsvoorval op die speelgrond. Op daardie oomblikke wanneer die besluit geneem word, lyk dit nog soos gewone skoolbestuur op ’n doodgewone skooldag. Dit is juis waar die probleem lê."
Wanneer ’n taalreg soos ’n spesiale vergunning lyk: die broosheid van moedertaalonderrig in Suid-Afrika
2025-09-05"Met die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette ... wat taalbeleide verder onder die beheer van die Departement van Basiese Onderwys sentraliseer, is die vraag: Gaan hierdie kwalifiserende bepalings nóg meer ruimte kry om moedertaalonderrig uit te hol?"

