"Kleef" deur Meshelle Gey van Pittius
2012-10-27 Jy pluk papiere van my hart se lynLag dan oopbek
verstrooi in wind, verdwyn.
"Die onskuld in jou mislukking" deur Francois van der Merwe
2012-10-27 Vir wat dit werd isSal ek jou bystaan
Terwyl die wêreld rondom ons vergaan
