Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
2022-05-26"Dit is juis omdat ons nie meer hoor dat mense idiome in alledaagse gesprekke gebruik nie dat ek begin dink het aan ʼn manier – ’n bordspeletjie – om dit weer terug te bring. Toe besef ek die kinders se opstelle is net so 'vaal', want hulle ken nie die Afrikaanse idiome nie, daarom gebruik hulle dit nie."
Moenie Afrikaans inperk nie
2020-05-11"Afrikaans vier vanjaar tydens die inperking 95 jaar as ’n amptelike taal. Daar kan tereg gevra word wat die rol van taal tydens die inperking is."
Die VVA oorhandig boeke aan mense van die Richtersveld
2018-03-14"’n Geharde, maar pragtige, landskap, sout-van-die-aarde-mense wat met min baie vermag en kinders wat nie hul hande van boeke kan afhou nie."
"Afrikaans sal nie verdwyn nie"
2018-02-15"Wanneer Malixole Gwatyu ín Afrikaans óór Afrikaans praat, sit jy regop en spits jou ore."

