Mary-Ann Storm


"Engel kind" deur Mary-Ann Storm

Mary-Ann Storm 2012-12-21 Engel kind ek skryf jou naam
op die rotswand van die maan
Elke glimlag, elke tree
Binne in my hart graveer
Net soos elke stukkie seer

"Rivierstrome" deur Mary-Ann Storm

Mary-Ann Storm 2012-12-20 Ek wens ek kon vir jou sê
van die leemtes wat orals in my lê
Maar ek hou vas
aan vergete drome

"? Moeder se trane maak seer" deur Mary-Ann Storm

Mary-Ann Storm 2012-12-20 Mamma, jy's my engel in die nag
Wanneer ek bang is
dink ek net aan jou
en alles in my word kalm

"I didn't know it would take this much to love you" by Mary-Ann Storm

Mary-Ann Storm 2012-12-20 Close the windows
Close the doors
There's nothing worth saving anymore
Top