"Donkermaan" deur Martin Lowis
2013-01-02 Dit was 'n Saterdagaandek tel die bottels teen die muur
Dis laaste rondte tyd
en ek wonder wat maak ek hier
"Arcadia" by Martin Lowis
2012-12-19 Spitstyd in Arcadia, die Jakaranda bloeisels hangVan Schaik's se rakke leeggekoop
en die eerstejaars verlang
