Martin Botha

Martin Botha is 'n medeprofessor aan die Universiteit van Kaapstad. Hy het reeds ses boeke oor die Suid-Afrikaanse filmbedryf gepubliseer en is 'n lid van die Fédération Internationale de la Presse Cinématographique (FIPRESCI).

Internasionale Filmfees in Mannheim-Heidelberg: Sterk vroue, randfigure en vervreemde tieners

Martin Botha Film 2018-12-14

"Waar daar ’n tendens in die Afrikaanstalige filmkuns op die oomblik is om die harde werklikhede van Suid-Afrika se sosio-politieke landskap te vermy, konfronteer die filmmakers by die Mannheim-Heidelbergfilmfees juis die probleme van die 21ste eeu."

Sink deur Brett Michael Innes: ’n resensie

Martin Botha Resensies 2017-02-10

"Die gedetailleerde beskrywings van die karakters, hul gedagtes en hul uiterlike en innerlike wêrelde in die roman bied ’n uiters waardevolle toevoeging tot die tragedie wat Sink is."

Bevrore landskappe en bewegende beelde: die Tromsø Internasionale Filmfees

Martin Botha Film 2017-01-30

"Die toegesneeude stad met sy ryk kultuuraktiwiteite en ’n wêreldklas filmfees is ’n besliste moet op enige filmliefhebber en reisiger se spyskaart."

Jans Rautenbach (1936–2016)

Martin Botha In memoriam 2016-11-03

"In al sy rolprente het hy die medium gebruik vir sy persoonlike wêreldbeskouing en het hy vrae gestel oor wie en wat die Afrikaner is."

Die Tallinn Black Nights Filmfees en Suid-Afrikaanse rolprentfeeste

Martin Botha Film 2015-12-15

Martin Botha was in November vanjaar deel van die FIPRESCI-jurie by die Black Nights Filmfees in Tallinn, Estland. Hy vergelyk dié fees met Suid-Afrikaanse rolprentfeeste

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994

Martin Botha 2014-05-14 'n Bloeitydperk of verlore geleenthede?
Top